NEWS ITEM
 
 
News Item:
26 Apr '13 - Plastiek is Groener as Yster
(Van Sake Beeld):

Dit is veel energiedoeltreffender en omgewingsvriendeliker om plastiekpype as yester of betonpype te gebruik, toon 'n studie wat die Suider-Afrikaanse Plastiekpypvervaardegersvereniging (Sappma) gedoen het oor die omgewingsimpak van die vervaardiging en gebruik van plastiekpype.

Lees meer hier